Huntersvlei Sussex Stoet

ImageDescription


Alles wat u nog altyd in ‘n Sussex gesoek het!

Ons doel is om topgehalte bulle te teel, wat aan die vereistes van die kommersieële teler voldoen. Koop ‘n Huntersvlei bul en u kry –

GENETIKA

• Meer as 66 jaar van toegewyde teling en seleksie gee betroubaarheid en herhaalbaarheid.

VLEIS

• Ekstra wydte en bespiering verseker uitstekende vleiseienskappe

KONFORMASIE

• Streng seleksie vir funksionaliteit en korrekte beeste

PRESTASIE

• Prestasiemeting sedert 1963 verseker betekenisvolle teelwaardes

MELK

• Ons teelwaardes wys uitstekende moedereienskappe

VELD AANGEPAS

• Alle bulle word onder ekstensiewe veldtoestande grootgemaak. Om verder aanpasbaarheid en gehardheid te verseker, verkoop ons nou ook 3 jaar oue bulle op ons jaarlikse produksieveiling

KUDDEGSONDHEID

• MB en TB vrye kudde. Vrugbaarheid gewaarborg

BESKIKBAARHEID

• Bulle en vroulike diere altyd beskikbaar

• Jaarlikse produksieveiling – tweede week van Augustus

Nuusbrief

Lees die nuutste nuusbrief, Junie 2010

Laai tdie nuutste nuusbrief af, Junie 2010.