Rhys Evans Group
Leiers in voedsel produksie en verwerking in Suid Afrika!
AGTERGROND
Die Rhys Evans Group is ‘n derde generasie familie onderneming met die hoofkwartier op die plaas Huntersvlei, naby Viljoenskroon in die Vrystaat. As een van Suid Afrika se mees bekende landboubesighede, het dit belange in akkerbou, vleisbeeste, varke, vleisverwerking, grondbone dop en verwerking.
Verskaffers van top gehalte bulle en vroulike diere.
“Alles wat jy nog altyd in ‘n Sussex gesoek het”
2011 Produksieveiling uitslae
Verskaffers van kwaliteit bees en vark karkasse landswyd.
“Verskaf ‘n direkte skakel tussen produsente, verwerkers en handelaars"
Verskaffers van kwaliteit grondbone aan die plaaslike en internasionale mark.
“Beste kwaliteit teen die beste pryse”
2010/2011 kontrakte
Leiers in gewas en vee boerdery


