Rhys Evans Group is a third generation family-owned company with headquarters on the farm Huntersvlei near Viljoenskroon in the Free State. One of South Africa's best known agribusiness companies, it has interests in farming (including summer crops, beef cattle and pigs), meat processing and peanut shelling and sorting.
Die Rhys Evans Group is ‘n derde generasie famieliebesigheid met die hoofkwartier op die plaas Huntersvlei, naby Viljoenskroon in die Vrystaat. As een van Suid Afrika se mees bekende landboubesighede, het dit belange in akkerbou, vleisbeeste, varke, vleisverwerking, grondbone dop en verwerking.
![]()
Huntersvlei Bull Power” Buy the best from the best!!
Download the sale catalogue
Download the commercial females catalogue
Download sale pamphlet - front
Download sale pamphlet - inside left
Download sale pamphlet - inside right
Download sale pamphlet - outside

CROP INFORMATION DAY 22 MARCH 2011
GEWAS INLIGTINGSDAG 22 MAART 2011
‘n Uiters suksesvolle Sussex keurders kursus is op 30 en 31 Julie te Huntersvlei aangebied. Die sentrale sussex klub lede was verantwoordelik vir die reëlings van hierdie belangrike dag op die Sussex kalender. Lees meer

